Lag lag
Het sy ja gesê
ek sal jou maat wees
hy het gese
ek kan nie
sonder jou nie
by die werk het hy gespog
met sy ooitjie
hy is die ram
sy is nou in sy kampie
hy het sy sel by die huis vergeet
sy vrou het het my so pas gebel
ek het alles vertel
jy is nou nommer drie
sê sy vrou
Leave a Reply
Be the First to Comment!