is die glas
net die reuk
van klipdrift 10 jaar oud
walm nog oor
die bodem weerkaats
die grys kreukel gesig
van moedeloos
die loop van die .38
effe sigbaar in die agtergrond
die glas val in n duisend stukkies
blink
die .38 vat vir altyd
die wroeging weg
Leave a Reply
Be the First to Comment!