die man aan die kruis kreun
die bloedbank staan nader
sy bloedgroep is baie skaars
die naald gereed
hulle hoor die woorde
mene mene…
en storm nader
vier liter kosbare bloed
om palenstynse lewens te red
ons dank aan die skenker
van hierdie kosbare bloed
Leave a Reply
Be the First to Comment!