Lied van die liefde.
I am so in love with you
se die lied wat aanhou bler
en ek wonder waarom
raak ons nie gatvol
omdat die liefde
so verkondig word
toe kry ek die antwoord
liefde het begin
toe God vir Eva gemaak het
die eensame Adam
het toe al n honderd puzzles gebou
van n vreemde figuur met kurwes
rooi lippe met borste rond
hy kyk op en vra
God wat is dit
hy draai om
en sien vir Eva
jy …is …die…puzzle
Leave a Reply
Be the First to Comment!