Liefde is …waar jy dit vind
Die vyf rand in goeie geloof gegee
aan die bedelaar
vir dop of kos jy sal nie weet
maar jou hart was goed
die smile in die mall
is vreemd vir jou
dit was uitreik
jy het nie geweet dit was mens
die paartjie in mugg @ bean
is vasgevang in gesprek
in toekoms gesprek
nie n one night stand
jy sit alleen by die tafel
met niemand oorkant
jy sien die lewe gebeur
jy is nie deel
jy staan op
en begin soek !
Leave a Reply
Be the First to Comment!