liewe juffrou

liewe juffrou

ek dink terug aan die dae
van blye en blanke onskuld

van argelose vreug

die vreugdevolle dae

en die bleddie koshuisbeddens
wat so kon tjierts

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz