Los net asseblief jou adres

Los net asseblief jou adres

ek weet jy wil my verlaat
ek verdien dit seker

daar is baie daarbuite wat
hulle verdiende loon gekry het

nou soek hulle iemand
vir die loon
ek hoop dit sal nie
jy wees nie

gee my asseblief
jou adres

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz