Love changes everything
Deur :Michael Ball:Sarah Brightman :
Nana Mouscouri
Wat n kragtige lied
met soveel oorgawe gesing
speel dit op surround sound
en jy sal
n out of this world experience ervaar
en die passie ervaar
waarmee die sangers dit sing
moet dit net nie saam met
die verkeerde meisie
luister nie , onthou
love changes everything
Leave a Reply
Be the First to Comment!