Lyf spyker Lyf spyker January 16, 2013 vanaand is jy alweer laat jou boepens bier groet dringend vanaand maar eks nie in die mood vir ronde lyf boepens dronk gedwing word ek om te le die boep en bier keer dat dit gebeur ons sesde kind n skoot teen die muur keer dat dit gebeur Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!