ons praat vanaand
nie dieselfde taal nie
jy sit oorkant my
jou lag uitlokkend
jou lae hals vertoon
jou skaterlag versprei
aandag trek jou
ek kyk stip na jou
jou eens wegoop kniee
kruis
jou baas staan agter
jou lus geblus
ek kyk op my Rolex
die nag is nog
jonk
Leave a Reply
Be the First to Comment!