Lywe wieg saam met die tromme
die duiwel speel die tromme
die sweetlywe wieg
vinniger en vinniger
mis oog kyk hulle
na die duiwelstroon
vinniger word die pas
die drank die boom
die tik eis sy tol
die duiwel slaan n gat
deur die trom
hulle sak op die vloer neer
die duiwel lag
13
nie sleg vir n dinsdagaand
Leave a Reply
Be the First to Comment!