maat wat liefdestaal praat ,deur BERG
Ons kan nie anders as om oor die lewe te praat , te skryf en te dig . Ons het iets te sê , wat ons wil hê die wereld moet van weet , maar hoe groot is hierdie wereld , beperk tot digters wereld , seker maar ja , want wie anders kan emosie en woorde bymekaar verstaan . Daar buite is baie wat kan verstaan maar nooit in kontak kom met ons wêreld , maar wanneer hulle n geleentheid soos n kunsfees of iets dergliks bywoon trigger dit n belangstelling, n nuwe wereld van uitleef , van verstaan , van anders vertolk , word gewek , n lewe waar liefde vir jou taal ingeweef word met gesin , huwelik , naasteliefde, natuurliefde , n liefde ontwaak deur jou taal , jou Afrikaanse liefdes uiterings , wat jou maat bekoor , dis haar taal , dis haar maat wat liefdestaal praat, die taal van moederskoot , liefdestaal , hemelstaal . Kom ons skryf en praat , kom ons skryf en praat . Ons moedertaal , AFRIKAANS die soetste TAAL
Leave a Reply
Be the First to Comment!