Mag die hel vir jou glimlag……4214

Mag die hel vir jou glimlag……4214

Jy het grootoog gesteel
agter jou rug weggesteek

jy het vir God gelag

jy het nie geweet
God het x straal oe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz