Mag jou pen se ink nooit opraak nie Mag jou pen se ink nooit opraak nie June 3, 2011 Mag jou verbeelding nooit gaan slaap nie mag jou liefde vir woorde vir ewig bly bestaan ek wag om te lag te wonder waar de donder kom alles vandaan Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!