Massage by Chinese 110th Army

Massage by Chinese 110th Army

die advertensie lees

free massage
by experienced combat ladies

vol verwagting maak ek n afspraak
in die flou lig sien ek gewere en pistole

vinnig word ek weggevoer
na n skemerdonker vertrek

wat verder gebeur het
mag ek nie vertel nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz