Meisiekind in rooi getooi glimlag jy vir die wêreld

Meisiekind in rooi getooi glimlag jy vir die wêreld

Vanjou kant af die mooi

van die wêreld se kant af
gluur die wolwe

jonk en mooi
en nog ongetooi

so sappig

die wolwe grom
die wolwe kwyl

maar verniet

jou arms is gekruis
die kruis van liefde

die kruis van genade
sal jou bewaar

jy is Jesuskind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz