Mens jy kruip weg

Mens jy kruip weg

Terwyl Godson
Oor die aarde skyn

onder beton en plaat
jy kruip in die skemer weg

jy het net een keer
met Eva sonde gedoen

ek staan al op 1000

Godson roep

ek sal julle nie
verteer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz