Met n sak vol ys kys ek op die duin
Wag ek angstig op jou
met my sak vol ys
die kosbare rooiwyn
my kaartjie na kys
jy het duin gewys
daar sal ons kys
die wyn is al op ys
ek ys as ek dink
wat kan gebeur
as ek wag tot die dag
as die songod lag
my ys sal smelt
wyn sal verwelk
niks kys
sonder ys
ek kan ys
nou nie wys
sy is ys
ek is wys
Leave a Reply
Be the First to Comment!