Moenie vir my voorskryf nie
Ek is my eie mens
en het genoeg van hierdie
kak gehad
jare lank het ek verduur
en het nie eens
niks leliks gekyk nie
nou slaap ek voor die tv
onbewus wat aangaan
toe storm jy porno pornou in
die sabc het nog nie eens besluit
om die porno kanaal te open nie
is jy dan op die paneel
van wat nog gaan gebeur
en fuck my rond
Leave a Reply
Be the First to Comment!