Moet ek jou meer vertel ?

Moet ek jou meer vertel ?

Moet ek vertel dat ek jou liefhet
moet ek jou vertel dat ek jou bewonder

moet ek jou vertel dat jy
my hart sal breek as jy sê

dat jy my nie meer liefhet nie
omdat ek jou nie kon antwoord nie

het ek gedink
dat jy my nie meer liefhet nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz