My arms tas in die lug rond My arms tas in die lug rond May 19, 2011 jy was nou nog hier of droom ek so jou parfuum dans om my neus maar sagruik kan ek nie my arms nog om jou gevou tas in die lug rond vrou van my drome jy ontwyk my nou lief jy my of is die spel van die liefde genoeg vir jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!