Eensaam was jy
jou vrug
ryp vir pluk
op die kronkelpad
het ek jou gevind
honger het ek jou gepit
jy vat my na daggaland
jy wys my die wit wolk
waar ons sweef en liefde maak
jy gee my jou vleiland
biesies en al
my daggapit
ek is lief vir jou
ek is verslaaf aan jou
Leave a Reply
Be the First to Comment!