My droe lippe smag na jou natsoen
Gee my asseblief
net een druppel
tongtippie
sy vat die lip ice
en ys haar lippe
terwyl die moorson
my uitdroog
haar oe is doodkoud
die einde van die spel
sê sy
en keer die bottel lemoenstroop
oor haar kop om
drink drink
soveel as jy kan
lek lek
totdat jy nie meer kan
kom les jou dors
op my
Leave a Reply
Be the First to Comment!