My gedigte SOMMER snaaks SOMTYDS

My gedigte SOMMER snaaks SOMTYDS

Maar ek het nog 7000 gedigte
om te skryf GOD het aan my

berge gegee om te klim
God lag en se Berg
vanaf 1 jaar al

watch ek jou
jy met al jou tricks

kon my nie ontsnap nie
dit is nou tyd

dat ek en jy moet praat
hoe lank moet ek nog wag

dat jy met jou sin vir humor
ons hierbo join nie

ek se toe vir God
gee my nog X jare om

U woord te verkondig
my zest for life kom van

U af GEE my asseblief die tyd

en ek sal U volg al die dae
wat U my gee vir die res

Van My Lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz