My honger moet jy stil

My honger moet jy stil

Waarom dink jy
soek ek

waarom dink jy
het ons paaie gekruis

die honger kyk
het ons raakgesien

ek hoop ons kan geniet

en nie net mekaar
opvreet nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz