My kuber meisie ek hou jou op ys , totdat jy vulkaan
In die kuberwereld
kan ek enige iets met jou doen
i can bend you shake you
anyway i want you
i can spread you
anyway i want to
maar ek kan jou ook
onbeantwoord liefhê
jou heelnag vashou
sonder stoei sonder roei
jy bevredig my gees
maar geen vlees
maar die komplikasies
van die vlees
sal ek nie vrees
want ek weet
want ek weet
hoe jy vulkaan
in die vlees
Leave a Reply
Be the First to Comment!