My lewensmaat
Nou eers besef ek waarom ek jou gekies het
nou eers besef ek waarom jy my gekies het
ons was jonk en hitsig gewees
hormoon was aan die orde van die dag
n gevry oral in die huis
sonder toesig
dit was lekker dae
maar die natuur roep
n eersteling sal welkom wees
n tweede een bring meer kaka
deurdruk en min plesier
vir toekoms en voortbestaan
tienerdruk en vuisboek
reel ons bestaan
skoolklaar en varsity is daar
was amper brankrot verklaar
maar ouertrots en meer
kon ons nie verklaar
nou is kleinkind daar
hul eersteling is welkom hier
wat vir ons voorle is net
kaanknknkaaa
Leave a Reply
Be the First to Comment!