My liefste vriendin dit is vir my n groot voorreg om jou so te ervaar as mens en nogal meer omdat jy vrou is , man se maat…..

My liefste vriendin dit is vir my n groot voorreg om jou so te ervaar as mens en nogal meer omdat jy vrou is , man se maat…..

Mag jy eendag die maat kry
wat vir jou aan die lang riet gaan hang

en n minnelid sing
wat jou vlerkies gaan laat bewe

en jou ooglede gaan laat fladder
en jou bene lam gaan maak

hy sal vir jou n huis bou
aan die langste wilgertak

moenie tyd mors
en die ruite breek

hierdie man sal jou koester
en jou sy koningin maak

jou sy vrou maak
en jou oe sal vonkel

soos al die sterre aan die melkweg

elke aand wanneer jy op jou kniee gaan
sal jy sê dankie my God

U het my gebede verhoor

en jy sal die lied van die lewe sing

soos die goue nagtegaal

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz