My maan die donker maan My maan die donker maan June 17, 2011 jy wat altyd helder skyn jy wat altyd oopbek lag ek dog jy vergaan my maan ek sien jy werp jou donker gloed my maan my maan jy het nie vergaan my lief maan onder jou sag lig baljaar ek …. Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!