My oë bly vasgenael …..4205
op die donker gat
die klemkneukels
agter die gat
hou die kolf van n .45 vas
die wrede oog blink dof
in die kopligte
get out
se die stem
agter die gat
n skop en ek rol
in die gras
my motor verdwyn skreeuband
die nag in
Vader U was nog altyd daar gewees vir my
al vergeet ek soms om te bid
Leave a Reply
Be the First to Comment!