My radar tel jou op My radar tel jou op May 28, 2011 Ek het ontsnap die koue kort op my hakke my gps ingestel op warm my radar tel jou op die straatkaart roete my ek kan nie verkeerd ek klop aan die deur my buurman maak die deur oop iewers is daar fout my mes kletter op die klippe Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!