My sandkorrel – vir anemos My sandkorrel – vir anemos January 6, 2011 Alleen in die woestyn wag jy roerloos vir my as die woestynsand nie waai is dit goodbaai want 'n sandkorrel kan net waai as God sy asem blaas dan kan ek tot teen jou rol Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!