My sandman

My sandman

ek knibbel sy oor

n paar korrels spat
ek fluister in sy oor

haar warm asem
verstrooi die sand

jy het nooit geluister
as ek praat
fluister sy kwaad

jou ewige gesanik
het my doof gemaak sê hy

my borskas my hart
lê in die sand verstrooi

bmy bekken al wat oorleef

my lenige bene
my verwaalose voete

lê in die sand verstrooi

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz