My skaduwee lag…

My skaduwee lag…

vir my
ek storm hier
ek storm daar

my gewete
is altyd daar

is altyd hier
hier by my

volg my
agtervolg my

in die nag
dagbreek wag

buite waag ek nie
in die donker

is ek niks

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz