Van die begin af
het ons geweet
ons gaan net kys
ons hots
was maar net milo
and your low
vrienskapstemperatuur
wat loer op die horison
die glinster in ons oe
die skater in ons lag
is loodvry
maar laat ons harte
warm klop
daarom is jy
my sweetheart vriendin
Leave a Reply
Be the First to Comment!