n hart op die horison. n hart op die horison. February 10, 2015 my lewe lank al jag ek die hart op die horizon die reenboog het ek ook gejaag tevergeefs maar eenmaal per jaar kry almal n kans valentynsdag my koker is vol valen pyle ek bekruip die horison Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!