‘n Nuwe lewe begin ‘n Nuwe lewe begin May 25, 2011 die eb en vloed van gister raak nie aan vandag jou onblusbare vuur het my aangesteek in afwagting begeer ek en droom van jou warm asem jou styfgespanne spiere jou stofplof op my gedreinde lyf 'n nuwe lewe begin het ek gedink Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!