‘n Oulap se rooi ‘n Oulap se rooi March 3, 2011 maak mooi maar onthou moenie lipstiffie aan jou wenkbroue sit nie en blosser op jou wimpers en blinkers op jou lippe ten spyte bly jy mooi op 7 vir my 'n oulap se rooi maak mooi Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!