‘n Stukkie hemel

‘n Stukkie hemel

staroog lê sy
haar lyf rukkend

haar regterarm uitgestrek
are bultend

sy moet hom eers fix
die naald boor
in die bleek blou aar

die hel vervaag
sy sug behaaglik

dit is lekker
in die hemel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz