N vreugde oomblik.. Vir Gert N vreugde oomblik.. Vir Gert February 17, 2010 Die flenterklere ou man by die robot hou sy beker vir lewende water vir genade water die R5 klink in die lee blik jou offer in goeie gees is maar net jou druppel uit jou emmer saad een korrel gee nie n oes nie maar net n eendag brood Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!