Naakfiguur….4165

Naakfiguur….4165

in Caeser se dobbelhuis

staan die naakte Dawid en wys

die vroue staan verstom
die ware jakob

die manne stap voort
jaloesiegroen ontnugterd

die naakte waarheid
het hulle in die gesig gestaar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz