Nadat jy my so skielik omgekantel het

Nadat jy my so skielik omgekantel het

het jy my n ander angle
van die lewe gewys

jy het gedink ek kantel maklik

maar jou horisontale begeertes
gaan nie gebeur nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz