Nag van stukkend

Nag van stukkend

Jy sit jou arms
om my nek

terwyl die groot
oranje mooi
oor die horison loer

hy begin onbeheersd sidder
dit is die naam
van die eerste nag
sê hy

terwyl hy agter haar staan
sy arms om haar gevou

hy soen haar in die nek
en drink haar moordbloed

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz