Nie meer elke aand kom woes jy my hare

Nie meer elke aand kom woes jy my hare

kom sit jy by my nie
woes jy my hare nie

nie meer elke aand
natlek soen jy my nie

jou naam op marmer geskryf

nou nie meer
elke aand nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz