Nie meer opgewonde

Nie meer opgewonde

As die ou koeie verbystap
waai ek net die vliee weg

as die huisvrouens verbystap
staan ek langs die draad

as die versies verbystap
dink ek net terug aan die dae

toe ons inryteater toe gegaan het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz