Nooit geweet Nooit geweet March 18, 2013 ek het nooit geweet wat liefde is totdat ek jou ontmoet het as ek jou naam fluister dan stil die voels jou hartklop vul die lug elke asemteug is jy ek het nooit geweet ek was dood Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!