Om te droom is lekker

Om te droom is lekker

ontsnap ver weg
uit die nou wêreld

lankal het ek geleer
waar is die land van droom

vat 'n bietjie spanning
vat 'n bietjie jaloesie
vat 'n bietjie baklei
vat 'n bietjie skiet

ek vermy dit alles

ek droom van 'n jou
ek droom van 'n lewe

waar liefde, en lag,
deel is van die dag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz