Omdat die mense lees , sê BERG

Omdat die mense lees , sê BERG

Omdat ons hartseer is ,wil ons vertel , niemand wil na iemand anders se snot en trans stories luister nie , hulle vermy so n persoon eerder , want hierdie stories is donker en neerdrukkend , Presto , hier kom WOES en gee n platform vir die gekneldes , opgekropte emosies waterval ,en mense skryf 5 of 10 of 20 , die emmer is leeg , daar is nie meer woorde oor om die negatiewe te beskryf nie . maar uit die as van die verledes begin daar posetiewe kreatiewe denke ontstaan , die eerste tree wankelend , dan volg n stortvloed van geloof ,hoop, en liefde . Die liefde waarna jy so smag is eensklaps naby , jy skryf dit , hoe jy dit wil hê hoe wil jy lê . Die moontlikhede oneindig , mense lees jou werke , mense vertel jou ,erkenning ons smag daarna , jy is in tel , die mense sê so , lees so , kommentaar so . jou kreatiwiteit word gevuur , jy skryf , goed,baie goed ,nie so goed , maar die telbord draai , jou vuur word gestook . mag woorde nooit opraak nie , mAg letters bly rondlê om opgetel te word om woorde te vorm . AFRIKAANSE woorde .Soms gemeng met ander Taal . MAAR DIE WENNER IS …AFRIKAANS . En jy skrywer smile en sê

ek het jou lief !

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz