Ongebruikte liefde Ongebruikte liefde January 6, 2011 die groot liefde wat ons na mekaar getrek het het gou verwelk nie een wou water gee nie nou veertig jaar later sit ons nogsteeds dikbek met tonne se ongebruikte liefde Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!