Ons het lekker saam gebroei

Ons het lekker saam gebroei

en breek die eier en kyk
wat het ons saam gedoen

n klein aggresiewe MYNA kind
spring uit die dop en se

julle is nie my ouers nie
ek lyk nie soos julle nie

ons kyk na mekaar
en se traanoog vir mekaar

ons het dan
so hard probeer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz